Een VLR-lid uit graad 10, 11 of 12 word jaarliks verkies tot die Junior Stadsraad. Hulle verteenwoordig die skool saam met ander skole se lede en vorm die skakel tussen die stadsraad en skole om verskeie aksies te loods. Ons is elke jaar trots op ons verteenwoordigers, wat hul baie goed van hul taak kwyt.