Pamflette | Hele skool - R1000 R1 per pamflet indien nie hele skool | 1600 leerders kry pamflette; 1330 huisgesinne Moet vooraf uitgetel word, in getalle soos deur die skool voorsien |
Nuusbriewe | R600 | Oudstes/enigstes |
Plakkate | R500 vir 2 plakkate | Een plakkaat by kennisgewingbord; een plakkaat by kafeteria. Tydperk: een maand |
Webtuiste | R3000 per jaar R850 per kwartaal R450 per maand | Advertensies op tuisblad. Webtuiste word daagliks opgegradeer. |
Advertensiebord Dr. Swanepoel 1,2m x 2,4m | R 4500 vir 12 maande | Besige straat - goeie blootstelling. |
NUWE OPSIE: Groot advertensiebord Dr. Swanepoel 1,8m x 6m | R 10 000 vir 12 maande | Besige straat - goeie blootstelling (by 3-rigtingstop). |
Advertensie in leerderdagboek | R 4,500 | Elke leerder ontvang 'n dagboek. |
Advertensie in leerderdagboek en personeeldagboek | R 6,000 | Personeel en leerders gebruik die dagboek daagliks. |
Uitstallings tydens tuiswedstryde (indien nie 'n borg) | R3000 per byeenkoms | Gazebo en/of ander bemarkingsmateriaal vir blootstelling. Pamflette/water/geskenke kan uitgedeel word. In die geval van motorhandelaars kan 3 voertuie parkeer word indien vooraf bespreek met Bemarker. |
PAKKETTE | PAKKETPRYS | |
---|---|---|
PAKKET 1 | Webtuiste vir een kwartaal Pamflette vir hele skool | 1500 |
PAKKET 2 | Webtuiste vir een jaar Pamflette vir hele skool | 3500 |
PAKKET 3 | Webtuiste vir een jaar Pamflette x 2 Advertensiebord (klein) | 8750 |
PAKKET 4 | Webtuiste vir een maand Pamflette vir hele skool | 1250 |
PAKKET 5 | Klein advertensiebord Groot advertensiebord | 12500 |
PAKKET 6 | Klein advertensiebord Groot advertensiebord Webtuiste vir een maand | 15000 |