Skoolgelde kan op verskeie wyses betaal word:
• R2067 aan die begin van die jaar
OF
• R2067 op 9 Januarie en verdere 10 maande, betaalbaar voor/of op die sewende dag van elke maand.
Debietordervorms is by die skool beskikbaar (dit word aangemoedig).
Direkte of internetbetaling is ook welkom.
Bankbesonderhede vir direkte inbetalings:
Bank: ABSA, SINOVILLE
Rekening nr. / Tjekrek nr: 5260143265
Takkode: 632005