Voortrekkers

'n Aanhang en uitleef vanuit 'n Bybels-Christelike lewens- en wêreldbeskouing, wat voortspruit uit 'n leier wie se gesag aanvaar word, waarvan die vier fasette van sy menswees (verstand, gees, gevoel, en liggaam) in balans is en wat groei toon in die ontwikkeling daarvan. Heelwat Monties behoort aan die Voortrekkers, en baie leerders ontvang jaarliks spogtoekennings.


Kopiereg © 2015-2022

Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres