Vasvra-kompetisies

Hoërskool Montana het verskeie spanne wat aan verskillende moontlike vasvra-kompetisies deelneem. Die Monties is baie kompeterend en vaar goed. Ons poog om jaarliks vir hierdie leerders so veel as moontlik geleenthede te bied om hulle staal te wys.


Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres