Lewenswetenskap Olimpiade
Die eerste rondte van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vind op 13 Maart 2025 vanaf 14:00 -15:00 plaas.
Inskrywings: R60 op die Karri-App.
Sluitingsdatum: 14 Februarie
The first round of the Old Mutual South-African Mathematics Olympiad is taking place on 13 March 2025 from 14:00 - 15:00.
Entries: R60 on the Karri-App.
Closing date: 14 February.
Is jy ’n boffin as dit by Afrikaans kom? Dan is die ATKV se Afrikaanse Olimpiade vir jou!
Senior Olimpiade (Graad 10 - 12)
Inskrywings sluit: 11 Februarie 2025
Skryf by jou vakonderwyser in.
Eksamendatum: 13 Mei (direk na skool)
Eerste prys: R4 000
Tweede prys: R3 500
Derde prys: R3 000
Provinsiale wenners: R1 500
Elke deelnemer ontvang ’n sertifikaat.
Navrae: Me. I. Prinsloo (G2)