Dissipline

Ons glo dat gedissiplineerde kinders gelukkige kinders is en daarom is dissipline by Hoërskool Montana ononderhandelbaar. Ons beskik oor 'n dissiplinêre beampte om onderwysers by te staan om gehoor te gee aan ons Gedragskode. Die dissiplinêre stelsel funksioneer uitstekend.  


Kopiereg © 2015-2022

Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres