DOKUMENTASIE WAT DIE AANSOEK MOET VERGESEL
Afskrifte wat die aansoekvorm moet vergesel:
•Gesertifiseerde geboortesertifikaat van leerder
•Gesertifiseerde identiteitsdokument van ouers/voogde
•Mees onlangse skoolrapport
•Bewys van fisiese adres (bv. Water en ligterekening / Huurkontrak)
•Bewys van fisiese adres (slegs Munisipale rekening / Huurkontrak met afskrif van Verhuurder se ID Dokument en Munisipale rekening)
•POPIA afrikaans: POPI Indemnity and Permission – Photos Videos
•POPIA afrikaans: POPI Vrywarings en Toestemming – Fotos Videos
•POPIA afrikaans: POPIA Beskerming van Persoonlike Inligting Toestemming
•POPIA english: POPIA Protection of Personal Information Consent
* Graad 9-12: Indien die aansoek suksesvol is, moet ‘n oorplasingsertifikaat op die eerste skooldag ingehandig word.