Kleredrag
Die korrekte skooldrag moet gedra word – selfs na skool moet ‘n leerder wat in skooldrag geklee is, die korrekte beeld van die skool uitdra. Korrekte skooldrag vir winter en koue dae is slegs die amptelike skoolbaadjie en/of amptelike skooltrui.
Tydens sportbyeenkomste en amptelike uitstappies mag slegs Montie-drag of skooldrag gedra word. Vreemde sweetpakke en klere is nie toelaatbaar nie. Tydens bloktyd en eksamentyd moet leerders die skool in skooldrag besoek.
Dress code
Correct school uniform must be worn at all times – even after school, learners in school uniform must promote the correct image of the school at all times. The correct school uniform for winter and cold days is the official school blazer and/or green school jersey.
Only the Montie sport uniform may be worn at sports functions and official excursions. No other tracksuits or clothing foreign to the school may be worn. During exams learners must wear school uniform when visiting the school.