Leerderondersteuning

Ondersteuning is beskikbaar aan leerders ten opsigte van studiemetodes, asook emosionele ondersteuning deur twee professionele praktisyns. In graad 9 lê leerders Junior Aanlegtoetse af, asook 'n uitgebreide belangstellingstoets, ten einde hulle in staat te stel om 'n ingeligte vakkeuse te maak vir graad 10. Hierdie toetse is gratis en ouers ontvang terugvoer.

EKSTRA KLASSE is vir alle vakke beskikbaar en word Woensdae direk na skool, of soos deur die vakonderwyser gereël, gratis vir alle leerders aangebied.

STUDIEMETODEKLASSE word gratis vir leerders aangebied.


Kopiereg © 2015-2022

Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres