Bevorderingsvereistes

Assesseringskaal / Assessment scale

7.  80 – 100%
6.  70 – 79%
5.  60 – 69%
4.  50 – 59%
3.  40 – 49%
2.  30 – 39%
1.  0 – 29%

Graad 10-12 / Grade 10-12:

Slaagvereistes graad 10 – 12

40% in drie vakke waarvan een die huistaal moet wees.
30% in 3 ander vakke
Dit is verpligtend dat ‘n leerder ‘n portefeulje vir alle vakke indien om bevorder te kan word.

Promotion required for grade 10 – 12

40% in three subjects, one of which must be the home language.
30% in three other subjects
It is compulsory for ‘n learner to submit a portfolio for each subject in order to be promoted.

Graad 8-9 / Grade 8-9:

  • Slaagvereistes graad 9 /
    Promotion requirements for grade 9


    50% vir Huistaal / in Home Language
    40% vir Eerste Addisionele Taal / in First Add Language
    40% vir Wiskunde / Mathematics
    40% vir drie ander vakke / in three other subjects
    30% vir twee ander vakke / in two other subjects
Olimpiades:

Montana Hoërskool bied verskeie geleenthede vir leerders om ook op akademiese gebied met ander skole kragte te meet.
Puik prestasies is al behaal en leerders skryf elke jaar in groot getalle in:

Miniquiz wetenskapsvrae
Wetenskap olimpiade
Afrikaans-ekspo
Inligtingstegnologie olimpiade
Wiskunde olimpiades
Wêreldkennis olimpiade
Verbruikerstudies olimpiade
Verbruikerstudies uitdaging
Gauteng-noord wetenskap ekspo


Kontakbesonderhede

Kantoor: (012) 548 0160/1
(012) 548 1856

Straatadres